Inwoners bystand
Resident support
Verpleegsters en versorgers help met die volgende:
- Help die inwoners met hul daaglikse persoonlike higiëniese behoeftes
- Hulp met die opmaak van die beddens en netjies maak van die kamer
- Hulpverlening met voer van pasiënte wat nie self kan nie
- Uitgee van daaglikse medikasie
- Versorging van bedlêende pasiënte
- 24 uur mediese bystand (Nie ‘one-on-one’ persoonlike sorg nie)
Nurses and carers help with the following:
- Helps the residents with daily personal hygiene requirements
- Assisting feeding patients not being able to do it themselves
- Assists with the making of the beds and tiding up of the rooms
- Handing out of daily medication
- Taking care of bedridden patients
- 24 hour medical assistance. (Not one-on-one personal care)